Home

Indien julle van iemand weet wat voorbidding nodig het of as jy dalk self voorbidding nodig het dat julle ons sal laat weet asb. Julle kan my persoonlik laat weet. My nommer is: 076 778 5813. Of julle kan vir Mona laat weet: 072 480 3985. Of julle kan vir Sarie laat weet: 072 901 8515.